plaasaanval

‘n Bejaarde vrou is gehospitaliseer nadat sy tydens ‘n plaasaanval herhaaldelik met ‘n mes gesteek is. Die slagoffer – in haar laat sestigs – is na bewering ook met ‘n stoel aangerand, en glo herhaaldelik geslaan. ‘n Foto van die bebloede slagoffer het gister op sosiale media gesirkuleer maar 100.5FM kon eers vanoggend die voorval […]

Die twee mans wat beskuldig word van die gruwelike plaasmoord op ‘n familie van vier, by die Modderbeult-plaas in Balfour, is skuldig bevind. Die rondgaande hooggeregshof in Delmas het die duo, Amos Mthembu en die 37-jarige Prins Mngomezulu, skuldig bevind. Die hof het gehoor dat Mthembu op 28 Junie 2017, probeer het om geld van […]

ʼn Man is doodgeskiet en ʼn vrou gewond tydens ʼn plaasaanval naby Komatipoort in Mpumalanga. Drie mans het klaarblyklik ʼn sekerheidswag oorrompel en toe die 25-jarige plaasbestuurder, Deon de Bruyn, opdrag gegee om die huis in te gaan, waar hy en die eienaar van die plaas, Estelle Jansen, se hande en voete vasgebind is. Skote […]


Current track

Title

Artist

Background