Musiek

Geen staat van inperking kan ʼn ware kreatiewe siel keer om skeppend te wees nie. So het die Laeveldse musikant en binnenshuise ontwerper, Henry-John Williams, so pas weer bewys. Radio Laeveld-luisteraars ken vir Henry-John goed vir sy program wat hy op ʼn Woensdagoggend aanbied, Dekor 101. In hierdie program deel hy wonderlike wenke met luisteraars […]

Bernice West trek aandag met eerste enkelsnit – Maak my Famous As die naam bekend lyk, as die stem bekend klink is dit maar net die begin van jou avontuur saam met Bernice West. 13 Maart 2020 Bernice het aanvanklink bekendheid verwerf as die naaswenner van Maak My Famous en was ook deel van die Bohemian Rhapsody […]

FRI 27 March 2020 Arno Carstens releases his brand-new singles and music videos for “Midnight Screams” and “Erupt” “We are perfect imperfections of human emotion.”  Arno Carstens 2020 South African singer-songwriter, Arno Carstens releases his two new singles, “Midnight Screams” and “Erupt” today, Friday 27 March. Fans can find both singles on their favourite digital […]


Current track

Title

Artist

Background
×