Kontak

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

POSTE BESKIKBAAR:

Word deel van die 100.5FM span

As jy vol lewe en kreatief is en gemeenskapswerk jou opgewonde maak dan gaan jy maklik inpas by 100.5FM.

  1. Stuur ‘n CV na [email protected] met gepaste aanvangsdatum en vergoedingsvereistes.
  2. Voorbeelde van werk reeds voorheen gelewer kan voordeel inhou
  3. Kortlys kandidate kan ‘n skriftelike taak gebied word om vaardighede op die proef te stel.

Ons kontak jou met beskikbaarheid.

KONTAK ONS

Ateljee: Gebruik gerus die 24-uur kommentaar WhatsApp lyn (061 496 4323) om jou kommentaar (teks, video en stemboodskap) te stuur. Jou foto’s altyd welkom.

Ontvangs: Inligting in die algemeen of navrae altyd welkom by Loretta 013-7412213.

Nuus: Indien jy graag inligting met plaaslike nuuswaardigheid met ons wil deel is jy welkom om die onderstaande kontak persone te nader:

Posadres

Radio Laeveld
Posbus 9200
Sonpark
Nelspruit 1206

Ontvangs

013 741 2213 (Tel)
[email protected]

Fisiese adres

Sonpark Kantoorpark
Fauriestraat 64
Sonpark
Nelspruit

Ateljee

013 741 1999 (Tel)
[email protected]

Nuus

[email protected]

24-uur Kommentaar lyn

061 496 4323 (WhatsApp)

Stasiebestuurder

Robin Jansma
084 476 2465

[email protected]

Find our Offices

Drop us a message.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Current track
Title
Artist

Background