100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Adverteer

Kies jou gunsteling 100.5FM blootstellings geleentheid hier en bespreek jou advertensiepakket in drie eenvoudige stappe.

Kliek Hier

DIE BESTE ADVERTENSIE VIR JOU BESIGHEID IS ‘WORD OF MOUTH’ – RADIO IS ‘WORD OF MOUTH’ – AS JY NIE IEMAND VAN JOU BESIGHEID VERTEL NIE, GAAN NIEMAND VAN JOU WEET NIE!

Luisteraar Profiel:

100.5FM saai in Afrikaans in die Laeveld streek van Mpumalanga uit en bereik sowat 34 000 luisteraars oor die laaste sewe dae volgens die BRC (Broadcast Research Council). Die uitsaaigebied sluit dorpe soos Sabie, Graskop, Witrivier, Nelspruit, Barberton, Malelaan, Lydenburg, Hazyview, Skukuza en omliggende areas in.

Die teiken ouderdomsgroep is 35-55 (LSM 6-10) en sluit boere, kantoorwerkers, reisigers, verteenwoordigers, Klein- en -Medium besigheid eienaars en bestuurders, onderwysers, dokters, sport en buiteluglewe entoesiaste onder andere in. Ons programme fokus op familie waardes met spesifieke fokus op gemeenskapsake.

Alhoewel ons hoofsaaklik in Afrikaans uitsaai verwelkom ons graag Engelse onderhoude en program inhoud.

×