Radio Laeveld het op 1 Maart 2003 vir die eerste keer 'n vier jaar Gemeenskap Uitsaai Lisensie ontvang. Op 31 Mei 2003 word daar vir die eerste keer op die Radio Laeveld senders uitgesaai. Sederdien het Radio Laeveld reeds weer sy tweede vier jaar lisensie ontvang en word die sein verspreiding nou deur Sentech vanaf Kaapsehoop gedoen.
Lees Meer
Ons Ateljee Telefoon nommer :
013-74-11-999
Ons Ateljee SMS nommer :
SMS-> RL "spasie" en jou boodskap
Die koste van die sms is R1,50
(Messenger: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. )
Innibos 2011

