witrivier

Twee kontant-in-transito rooftog-beskuldigdes, Fanike Mnisi en Sibusiso Mokoena, het voor die Kabokweni-streekshof verskyn op aanklagte van gewapende roof. Die mans is verlede Donderdag deur lede van Mpumalanga se CIT-taak in hegtenis geneem, ná ‘n ondersoek wat hulle aan kontanttransito-saak, van verlede jaar, koppel. Daar word beweer dat die verdagtes die SBV-gepantserde voertuig in die Kanyamazane […]

Die tweede jaarlikse Lowveld Showjumping Challenge het die afgelope naweek by Nottinghill Equestrian Centre in Witrivier, plaasgevind. Die hoogtepunt was toe Hanelize Kamffer op Shadow Fly, oor ‘n reuse 1,60-meter-sprong gespring het. Die uitdagingstrofee vir die hoër klasse is deur Natasha White op Only You, gewen. Die laer-graad-trofee is deur John Middlemiss gewen, met Francois […]

‘n Gewapende rooftog het Sondag by die White River Square-winkelsentrum plaasgevind. ‘n Man het na bewering by ‘n winkel – wat huishoudelike ware verkoop – ingeloop en die personeel met ‘n vuurwapen gedreig. Die slagoffers het in ‘n kamer agter die winkel weg gaan kruip en hulp ontbied terwyl die verdagte na bewering kontant van […]

Laerskool Witrivier se personeel en leerlinge is nog in skok na die onverwagse dood van die skool se gewilde adjunk-hoof. Danie Willemse het Saterdagoggend op die R40 verongeluk. Moeti Mmusi, woordvoerder van die departement van gemeenskapsveiligheid, het die voorval bevestig en gesê alhoewel hulle nog die ongeluk ondersoek, kan hy bevestig dat dit wel ‘n […]

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met ‘n aanval op ‘n kontant-in-transito geldwa wat Saterdagmiddag tussen Witrivier en Sabie plaasgevind het nie. ‘n Groep verdagtes – in ‘n wit enkelkajuit Toyota Hilux en ‘n wit Golf – het ongeveer 13;00 ‘n G4S geldwa op die R538 agtervolg. Die geldwa se bande is papgeskiet […]

Daar is geen rede vir inwoners van die Stad van Nelspruit en omliggende gebiede om bekommerd te wees oor die kwaliteit van water nie. Dit is volgens Steve Schormann, DA-leier van die munisipale koukus. Die plaaslike munisipaliteit het einde verlede week hulle waterkontrak met Rand Water beëindig, waarna laasgenoemde ‘n verklaring uitgereik het om te […]

Misdaadbestryders het bevestig dat daar minder huisbrake was in die Laeveld die afgelope Paasnaweek, as wat daar verwag was. Hi-Tech en J&M Sekuriteitsmaatskappye het in ‘n gesamentlike operasie een vermeende huisrower in hegtenis geneem, en volg positiewe leidrade op wat kan lei tot die arrestasie van nog twee verdagtes. Callum McPherson, van Hi-Tech sekuriteit, het […]

‘n Klas-aksie dagvaardiging is gister deur Witrivier menseregte prokureur, Richard Spoor, gebring teen voedselreus, Tiger Brands. Die produsent se fabrieke word gekoppel aan die listeriose-uitbraak waaraan meer as 180 mense sedert begin van die jaar, gesterf het. Spoor, wat bekend is vir sy aktivisme, het gese die saak teen Tiger Brands is duidelik en dat […]

Lede van die Kaapmuiden Witrivier se honde-eenheid het gister 33,5 kilogram heroïne onder die bak van ‘n Toyota-bakkie gevind. Die bak was oopgesny waarna die sakke dwelms onder dit weggesteek was. Die vonds is gemaak tydens ‘n stop-en-soek-operasie naby die Nkomazi-tolplek. Die waarde van die heroine is sowat R45 miljoen. Twee mans van 29 en […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?