100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

VIDEO: Juwelier by Casterbridge beroof

Written by on November 16, 2023

Roy Sarkin Juweliers is vanoggend by Casterbridge beroof.
Die geslote kring-beeldmateriaal wys hoe vier mans die winkel binnegekom het.
Een het ‘n vuurwapen op die eienaar se vrou gerig.
Hulle kon suksesvol vlug.

Foto’s en video verskaf.

Sien ook: Man verskyn vir beweerde mensehandel in Barberton


×