100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

vliegongeluk

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Luister meer nuus op 100.5FM.

‘n Man is Maandagoggend dood toe hy op pad werk toe deur ‘n vliegtuig wat besig was om te land, getref is. Die voorval het kort na 07:00 by die Graskop-vliegveld plaasgevind. Die 27-jarige man, wat nog nie geïdentifiseer is nie, het glo saam met drie kollegas op die aanloopbaan gestap toe hy deur die […]


×