roof

Vier Mpumalanga polisiebeamptes het voor die hof verskyn op aanklagtes van sakeroof. Polisiewoordvoerder, Leonard Hlathi, het gesê dat die beskuldigdes voorgegee het dat hulle inspekteurs is van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Hull het sodoende ‘n onbekende bedrag geld gesteel by ‘n supermark. Die vier verdagtes, Thabiso Lepoto, Jabu Sekhoto, Siphiwe Ntshangase en Fika Makhubu is R1000 […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?