ontvoering

Die Suid-Afrikaanse man, André Hanekom, wat Woensdag in Palma in Noord-Mosambiek ontvoer is, is gisternag gevind. Volgens sy vrou Francis, is hy in’n nabye dorp in ‘n hospitaal gevind. Hy is deur die ontvoerders in die arm geskiet. Vier mans met klapmusse aan het die 60-jarige Hanekom agtervolg en uit ‘n hotel ontvoer, waarna hulle […]

Minstens drie kinders is na bewering uit aparte plekke in Mosambiek se distrik Gorongosa, ontvoer. Volgens die BBC is die kinders – tussen die ouderdomme van 3 en 14 – Woensdagoggend deur gewapende mans ontvoer. Die plaaslike polisie het sedertdien die voorval bevestig, en het gesê dat hulle die moontlikheid ondersoek dat die ontvoerings deel […]

Die polisie het bevestig dat die 12-jarige, Katlego Marite, wat die naweek naby sy huis in Witbank ontvoer is, gevind is. Brigadier Leonard Hlathi het dit gistermiddag bevestig. Drie mense is in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van die kind. Donderdag was die vierde dag van die beweerde ontvoering. Sy ma het geopenbaar […]

‘n Nelspruiter is gisteraand ontvoer tydens ‘n huisroof in die dorp. Die voorval het gebeur toe die slagoffer by hulle huis in Giraffestraat aangekom het. Die slagoffer was besig om inkopies uit te laai toe vier mans die perseel betree het. Een man was glo gewapen. Die slagoffer is in haar voertuig gelaai, en een […]

Gabisile Shabane, die dertien-jarige Mpumalanga-kind wat aan albinisme gely het en vermoor is, is forseer om remvloeistof te drink voor haar dood. Die hof het gister aangehoor dat die vloeistof met bier gemeng is deur haar ontvoerders, en dat sy ook gedwing is om dagga saam met dit te rook. Beskuldigde nommer een, ‘n tradisionele […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?