barberton

Page: 2

Al drie die Barberton-myne se hoof-ingange is toegemaak deur betogers. Sheba-myn, Consort-myn, sowel as Fairway-myn se werkers word verhoed om te gaan werk deur die betogers. Volgens ‘n bron op die toneel is die protes-aksie ‘n baie plofbare situasie op die oomblik, en die publiek word aangeraai om die omgewing te vermy. Callum McPherson, Hi-Tech […]

Twee mense is dood na ‘n Toyota Hilux bakkie gisteraand in ‘n kop-aan-kop botsing met ‘n taxi in die Hilltop-pas, betrokke was. Volgens ooggetuies het die bakkie in die rigting van Barberton gereis toe die bestuurder glo om ‘n draai beheer oor die voertuig  verloor het. Die bakkie het glo die klippe langs die pad […]

Lily Gold Mine – wie se drie werkers in Februarie 2016 ondergronds in Barberton in Mpumalanga vasgevang was toe ‘n lampkashouer in ‘n sinkgat geval het – het R300 miljoen befondsing gekry. Daar sal volgende jaar weer reddingsaktiwiteite hervat word, het die maatskappy gister gesê. Besigheidreddingspraktisyn by die Lily-myn, Rob Devereaux, het aan African News […]

Die ingange na al drie die myne op Barberton is toegemaak deur stakings. Die stakings vind al die afgelope twee dae plaas. Oorspronklik is net Sheba-myn se ingang toegemaak, maar kort daarna is die ander twee myne se ingange ook toegemaak. ‘n Stakende myner is na bewering gewond, nadat die polisie glo op die stakers […]

‘n Man is met ‘n mes gesteek tydens ‘n gewapende rooftog by Jock of the Bushveld Chalets net buite Barberton. Die voorval het kort voor middernag Vrydagnag plaasgevind. Louis en Thea Rautenbach se seun het glo op die aanval op sy ouers afgekom, en hy is deur een van die aanvallers in die gesig met […]

Die Lily- en Barbrook-myne beplan om bedrywighede te hervat ná ‘n kontantinspuiting van R190 miljoen. Dit volg op die goedkeuring van ‘n leningfasiliteit wat deur die Nywerheids-ontwikkelings-korporasie in November 2017 aan SSC Flaming Silver SPV gemaak is. Die maatskappy het ‘n ooreenkoms met Vantage Goldfields SA aangegaan, om hul 74 persent aandeelhouding in Vantage Goldfields […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?