100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Motorfietsryer doodlottig beseer in Mbombela

Written by on June 23, 2023

‘n Manlike motorfietsryer is vanoggend in ‘n ongeluk op Mabida-rylaan in Mbombela dood.
Volgens Emer-G-Med het die motorfiets en ‘n ligte afleweringsvoertuig gebots.
Kyle van Reenen sê die bestuurder is op die toneel dood verklaar.
Sien ook: Nog fondse vir sekuriteit op Numbi-pad


×