100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Prikkelende boekgesprekke by Innibos

Written by on June 23, 2023

Annemarie van der Walt is die onderhoudvoerder tydens die daaglikse 100.5FM-boekgesprekke by Innibos.
Sy sal elke dag tussen 11:00 en 12:00 by die Radio Laeveld- uitsaaistasie op die feesterrein interessante boekgesprekke met skrywers voer. Dit word ook regstreeks op 100.5FM uitgesaai.
Donderdag 29 Junie is dit Dana Snyman, Vrydag 30 Junie Jacques Pauw en Saterdag 1 Junie Marinda Engelbrecht.
Sy vertel vir Ludi en Mireille waarna feesgangers, en luisteraars, uit kan sien.
Luister hier:

Sien ook: Lizz haal mense van die rak af
Innibos vind vanaf 29 Junie tot 1 Julie in Mbombela plaas.
Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×