100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 25 van 2023

Written by on June 23, 2023

In die nuus uit die Laeveld die week: Ngodwana-ongeluk eis WoF-vlieënier, renosterstroper tot 32 jaar gevonnis in Skukuza en dis die Pumas en Cheetahs in die finale stryd om die Curriebeker.
Luister die hooftrekke hier:

Luister verlede week se episode hier: Laeveld nuushooftrekke – Week 23 van 2023


×