100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Moordondersoeke: Só werk dit

Written by on February 19, 2024

Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice (BCJ) en AG Solutions speel al jare ‘n kritieke rol in die ondersoek van misdade in die Laeveld.

Hy sit sy rol uiteen in die ondersoeke na onlangse moorde in Mbombela.

Dit sluit in die moord op 1 Februarie op dr. Nicholas Procter. Drie verdagtes is in Soweto daarvoor aangekeer.

Lees meer: Drie vasgetrek weens moord op narkotiseur in Mbombela

Die moord op Kersdag op Shaun Pretorius en Ilonka Craucamp in Steiltes het die gemeenskap ook geskok.

Sien: Ondersoek na paartjie dood gevind word op Kersdag

Gryvenstein deel wat hy mag oor die ondersoeke.

Luister weer hier:


×