100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ondersoek na paartjie doodgeskiet is op Kersdag

Written by on December 27, 2023

Die polisie ondersoek ‘n moord na ‘n paartjie doodgeskiet gevind is op Kersdag in hul huis in Steiltes, Mbombela.
Shaun Pretorius en Ilonka Craucamp se lewelose liggame is in die woonkamer van die huis aangetref.
Die polisie het bevestig hy het verskeie skietwonde gehad en is sy een skoot in die kop toegedien.
Hulle is op die toneel dood verklaar.
Volgens die polisie is daar op die oog af niks uit die huis gesteel nie.
Sien ook: Beroep gedoen op padgebruikers om verantwoordelik te bestuur


×