100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Uplands vernoem atletiekbyeenkoms na MJ Zwane

Written by on February 20, 2024

MJ Zwane was ‘n jong atleet by Uplands wat in 2019 onderweg na ‘n byeenkoms in ‘n motorongeluk oorlede is.

Die skool het besluit om hul jaarlikse byeenkoms vir privaatskole na hom te vernoem.

Hilton Kotze van Chas Everitt, die hoofborg, het saam met Ryan McCarthy, die sporthoof by Uplands Prep, en Dylan Badenhorst, die skool se sportadministrateur, meer kom vertel oor die MJ Zwane Independent Schools-atletiekbyeenkoms wat Saterdag plaasvind.

Luister weer hier:

Sien ook: Moordondersoeke: So werk dit


×