100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Voëls van anderse vere die naweek ten toon gestel

Written by on May 9, 2023

Die Oostelike streek van die Suid-Afrikaanse Sierduif-vereniging hou Saterdag by i’langa Mall weer hul jaarlikse skou.
Die verskeidenheid voëls beloof om die publiek stom te slaan.
Kyk hier na van die duiwe wat verlede week op die skou te sien was:

Toegang is gratis vir die publiek.
Die voorsitter van die Oostelike streek van die vereniging, Jan Labuschagne gesels met Charles.
Luister hier:


×