100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Lugskou maak die naweek sy terugkeer

Written by on May 9, 2023

Saterdag vind die ABSA Laeveld Lugskou vir die eerste keer sedert die Covid-19-pandemie plaas.
Valskermspringers open die verrigtinge by die Ou Nelspruit-lughawe om 15:00.
Daarna sal onder meer die Puma Flying Lions, Working on Fire Hueys, ‘n straler en Airlink Ambraer E190 die skare vermaak voor dit met ‘n vuurwerkvertoning afgesluit word.
Johan Heine van Kishugu gesels met Gerhardt en Andri.
Luister weer hier:


×