100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Petronel Nieuwoudt

Bly ingeskakel op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.

Tot die punt, plaaslik en in Afrikaans: Bly ingeskakel op 100.5FM.

Dit is die tweede renosterkalfie wat binne minder as drie weke by die rehabilitasiesentrum gebore word.

Sy is die eerste kalfie van wie beide ouers wees gelaat is deur stropers, en wat natuurlik verwek en in die lewe gebring is.

Bewaring gaan oor veel meer as net sekuriteit. Wetenskap, kennis en opleiding speel ook ‘n belangrike rol, vertel Petronel Nieuwoudt van Care for Wild. Dié veilige hawe se Oz, ‘n sesjarige renosterwesie, was verlede Dinsdag die proefkonyn waarop die eerste CT-skandering suksesvol uitgevoer is op ‘n lewendige, volwasse renoster in die land. Nieuwoudt verduidelik dat […]

Die witrenoster-kalfie wat gered is nadat hy wees gelaat is as gevolg van ‘n onlangse stropingsvoorval, is intussen dood. Care for Wild Africa het onverpoosd gewerk om hom te probeer red nadat veldwagters van SANParke hom in die Manyeleti-natuurreservaat gekry het. Hy was bloot net te swak, vertel Petronel Nieuwoudt, stigter en eienaar van Care […]


×