100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

aanval

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Max de Kock het op 27 Junie ‘n noue ontkoming gehad met ‘n bobbejaan by sy huis in Marlothpark. Wat ‘n gewone Sondagmiddag sou wees, het bitter vinnig verander nadat kees hom aangeval het, en gebyt het. Hy vertel vir Gerhardt hoe vinnig dié vreesaanjaende aanval gebeur het en hoe lig hy daarvan afgekom het.


×