100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met wilde perde

Written by on April 10, 2024

‘n Dragtige wilde perd merrie is Sondagaand in Kaapsehoop deur ‘n motoris doodgery.

Andrea Fourie van die Kaapsehoop Wildeperdeforum sê die hele dorp het uitgesien na die koms van die vulletjie, omdat dié perde se bevolking aan’t krimp is. Hy is ongelukkig saam met sy ma dood.

Fourie is bekommerd dat die wilde perde kan uitsterf as ons hulle nie beter oppas nie.

Luister hier:

Jy kan bydra tot hul beskerming:

Kaapsehoop wildeperde fonds

Sien ook: IPA kry weer lewe in Mpumalanga


×