100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Mynaansoek in Schoemanskloof gebring

Written by on August 2, 2023

Die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) ondersoek ‘n aansoek wat gebring is om in Schoemanskloof te myn.
Die operasionele bestuurder, Linda Grimbeek, sê die aansoekers het aangevoer dat hulle nie openbare deelnameprosesse na kon kom nie weens die Covid-19-pandemie.
Die sakekamer het ‘n kenner aangestel om die aansoek te analiseer en sal formeel aansoek doen om toegang tot die dokumentasie.
Grimbeek sê sover hulle kon vasstel is geen korrekte prosedures gevolg met die aansoek om die mynreg nie.
Luister:

Luister meer: Laeveld Ervaring: Groei jou onderneming met internskapprogram

Foto: Wikipedia


×