100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan (volhoubaar) Bos

Written by on August 2, 2023

Laetitia Cronje van Campfire Academy is besig met haar nagraadse studies in volhoubare toerisme.
Sy gesels vanuit Hoedspruit met Sonop Ontbyt oor hoekom van die wetgewing wat volhoubare toerisme rig, nie altyd toegepas word nie en die impak wat dit op die omgewing het.
Luister weer hier:

Luister ook: Sonop gaan Bos met veldgidse


×