100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met veldgidse

Written by on July 26, 2023

Jongmense wat as veldgidse (natuurgidse), avontuurgidse of kultuurgidse wil werk, moet sedert 2000 ‘n nasionale kwalifikasie bekom om te kan registreer as ‘n gids.
Dit is egter ook area-gebonde.
JC Strauss van Eco Ranger Academy verduidelik aan Andri wat jongmense alles moet weet om hulle in hierdie veld te kwalifiseer.
Luister weer hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos met renosterwesies


×