100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Lucia Ochan is Mrs Curve Globe 2023

Written by on August 2, 2023

Die Laeveldse sakevrou, Lucia Ochan, is onlangs as Mrs Curve Globe 2023 gekroon.
Met dié titel is sy nou ook ‘n ambassadeur vir die WIN-stigting.
Sy gesels met Amanda oor die geleentheid wat hierdie platform haar bied om vroue wêreldwyd te bemagtig en haar passie teen geslagsgeweld.

Lucia Ochan is Mrs Curve Globe 2023
“Ek kan nou die wêreld se vroue inspireer om hulself en hul liggame lief te hê,” sê sy.
Luister weer hier:

Sien ook: SANParke vereer Krugerwildtuin-veldwagters


×