100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Innibos 2024: Wenresep met al die regte bestandele

Written by on April 23, 2024

Innibos is al 20 jaar oud en jaarliks bied dit feesgangers iets nuut.
Dit vind van 27 tot 30 Junie plaas.
Stadig maar seker word al die bestanddele bymekaar gekry vir ’n feestelike Wenresep van toneel, musiek, kuns en boeke.
Sandra Jacobs sê die een ding wat vanjaar verander is dat daar nie ‘n Goue Sirkel by die Saterdagaand-konsert is nie, maar jy kan kuiertafels bespreek.
Sy deel wat die uitdagings daarmee is.
Luister weer:


×