100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kleindorpie Karakters: Lance en Carla Gibson

Written by on April 22, 2024

Lance en Carla Gibson is bedrywige mense.

Hulle besit saam Canimambo Restaurant in Graskop terwyl Lance voorsitter is van die plaaslike belastingbetalersvereniging en Highlands boksklub bestuur.

Carla is verder die stigter van Graskop Animals In Need (GAIN), ‘n welsynorganisasie vir diere in nood.

Luister weer:

Sien ook: Pumas na vyf rondes onoorwonner in SA Beker – Radio Laeveld


×