100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Heroïenkrisis: Hoe groot is dit werklik?

Written by on April 23, 2024

Hoe groot is Suid-Afrika se heroïenkrisis soos beskryf in ‘n onlangse studie in die Journal of Illicit Economies and Development?

Marina Erasmus van SANCA Laeveld verduidelik wat hulle op voetsoolvlak beleef – en waar jy kan aanklop om hulp as jy pynmiddels vir iets anders as pyn begin gebruik.

Luister weer:

Sien ook: Innibos 2024: Wenresep met al die regte bestandele


×