100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

In foto’s: Familiepret by die Mpumalanga-skou

Written by on August 26, 2022

Die Mpumalanga Show is hier en 100.5FM saai elke dag regstreeks uit vanaf Mbombela-stadion.
Maak seker jy mis nie uit op enige van die vermaak by die familiefees nie.
Kos, kuns, speelgoed, pretritte, die sirkus, ritte op ponies en kamele, monstertrokke en “drifting”, lewende hawe, perdevertonings, musiek, spookasem en ‘n groot verskeidenheid uitstallers is tot Saterdag hier.
Kaartjies is beskikbaar by die hek.


×