100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

In foto’s: 100.5FM vier 20 jaar op die lug

Written by on May 29, 2023

Radio Laeveld 100.5FM het Vrydag, 26 Mei, ons 20ste verjaarsdag gevier met ‘n opskop by Jock Pub & Grill in Mbombela.

Jou gunsteling gemeenskapstasie het op 31 Mei 2003 vir die eerste keer ooit op die lug uitgesaai.
Die immer vermaaklike Pieter Koen was die groot trekpleister Vrydagaand met die opkomende plaaslike sangeres, Tiffany Steyn, wat ons verder aan die dans gehou het.

Luister weer: Kom skud jou little los saam met Pieter Koen met ons 20ste verjaarsdag
Baie dankie aan almal wat dit saam met ons gevier het. Hier is op die volgende 20 jaar.
Sien ook: Silverdae baat by 100.5FM se 20ste verjaarsdag


×