Events

Die eV Challenge Night Race vind vanjaar by die Mpumalanga Skou op 31 Augustus plaas. Besoekers aan die skou, veral kinders, sal die geleentheid gegun word om ‘n paar rondtes om die baan te doen. Die eV uitdaging moedig hoërskoolleerders aan om binne ‘n stel spesifikasies, ‘n battery-gedrewe motor te ontwerp en te bou. Die […]

Die immergewilde Nataniel is terug in die Laeveld. Hy toer tans met ‘n nuwe televisie rogram in Europa vir die opnames maar het tog besluit om die Laevelders te vermaak op 15 Mei 2018, by die Hoerskool Bergvlam.

Die 100.5FM algemene jaar vergadering vind by die Protea Hotel Nelspruit op Dinsdag 27 Maart 2018 om 18h00 plaas. Die afgelope 15 maande word in oënskou geneem en terugvoer oor die algemene bedryf van die stasie as nie-winsgewende organisasie word aangebied. Hiermee word alle belanghebbendes genooi om die vergadering by te woon waar daar ook […]

0

March 24, 2018

100.5Fm moet volgens ons lisensievoorwaardes elke vyf jaar weer aansoek vir dieselfde lisensie doen. Ons gaan vanjaar ook aansoek doen vir ‘n beter sein in die uitsaai gebied. As deel van die aansoek wys ons graag ons ondersteuning uit die Laeveld gemeenskap. Hiermee versoek ons graag dat jy, as jy ‘n besigheid, organisasie of selfs […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?