100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Veilige hawe vir weggooibabas

Written by on September 18, 2023

Grace Baby Haven bied al amper twee jaar lank ‘n veilige hawe vir weggooibabas, waarna daar ‘n baie groot vraag is.
Justin Grobbler sê armoede speel tans die grootste rol in mense se besluit om hul baba weg te gooi.
Hulle het tans vier babas waarna hy en sy vrou Ané tans omsien.
Hy gesels met Amanda.
Luister weer hier:

Sien ook: Grace Baby Haven open eersdaags sy deure vir weggooibabas


×