100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Tydren-ryers maak gereed vir Nkomazi 400

Written by on March 23, 2023

Die Nkomazi 400 vind Vrydag en Saterdag in Malelane plaas en daarmee skop die Suid-Afrikaanse Rally-Raid Kampioenskap af.

Sien ook: Nkomazi 400 hierdie naweek in Malelane

Daar was gistermiddag ‘n spesiale oefenlopie waar lede van die publiek ook die geleentheid gehad het om saam met plaaslike tydren-ryers op die oefenbaan te ry in ‘n Toyota Hilux soos waarmee Nasser Al-Attiyah en Mathieu Baumel Dakar 2023 gewen het.

Andri het saamgery en met plaaslike ryer, Eben Basson, gesels oor wat ons die naweek te wagte kan wees.

Luister hier:


×