100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Weet wat om te doen wanneer die ondenkbare met jou gebeur

Written by on March 23, 2023

‘n Mens glo altyd iets soos verkragting sal nie met jou gebeur nie – tot dit gebeur.

Tarryn Lokotsch, die uitvoerende beampte van die Greater Rape Intervention Programme (GRIP), het dit self oorgekom ‘n paar jaar gelede.

Sy sê baie oorlewendes vrees die proses om dit aan te meld, maar jy hóéf nie dadelik ‘n polisiesaak te maak nie.

“Jy moet mediese sorg kry (jy het slegs 72 uur om die medikasie te neem wat MIV voorkom) en behandeling vir die trauma,” sê sy.

Daarvoor is GRIP daar. Luister weer hier.

Kontak hulle enige tyd by 083-310-1321.


×