olifant

 Daar is kommer dat olifante in die Kruger Nasionale Park die menslike weergawe van tuberkulose kan kry. Dit volg nadat een olifant daar glo aan die siekte dood is. Wetenskaplikes het nou hierdie week toetse op die diere uitgevoer om dit te bevestig. Die span, onder leiding van professor Michele Miller van die Universiteit van […]

Die verdediging- en veiligheidshoofde van vyf lande – Botswana, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika en Zambië – het vroeër hierdie maand in Mpumalanga vergader om die pad vorentoe te bespreek om stropery en ander wildmisdade te bestry. Luitenant-generaal Barney Hlatshwayo, het gesê die Mpumalanga-vergadering, het onder andere die moontlikheid om oor buurgrense stropers te volg, bespreek. Terwyl […]

‘n Vals foto van ‘n welwillende olifant wat glo ‘n leeuwelpie op sy slurp dra, het meer as 20 miljoen mense wêreldwyd bereik. Dié April Gek-foto is een van Suid-Afrika se mees populêre fotos nog. Binne twee dae is die foto meer as ‘n miljoen keer gedeel. Dit was die Kruger Sightings platform wat die […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?