100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Stemdag 2024: Wat jy moet weet

Written by on May 28, 2024

Woensdag hou Suid-Afrika verkiesing.

Daar is twee veranderinge vanjaar: Jy moet by die lokaal stem waar jy geregistreer is – tensy jy vooraf met die Verkiesingskommissie (OVK) gereël het om elders jou kruisie te trek.

Daar is ook ‘n derde stembrief, ‘n nuutjie vir ‘n algemene verkiesing.

TC Chembeni, die woordvoerder van die OVK in Mpumalanga, verduidelik kortliks hoe dit werk.

Hoekom is daar drie stembriewe?

Hoekom moet ek by my stemlokaal stem?

Luister die volledige onderhoud hier:

Besoek die OVK se webtuiste vir nog inligting, soos die kandidatelyste. 

Sien ook: Laeveld JOC gereed vir verkiesing


×