100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met aalwyne

Written by on June 7, 2023

Die Laeveld is die tuiste van verskeie spesiale aalwyne, insluitende die kritiek bedreigde aloe simii.
Die plant is endemies aan die area, maar staar verskeie uitdagings in die gesig.
Dit sluit in SANRAL se beplande P166-ringpad na die R40 suid tussen Witrivier en Mbombela.

Duncan MacKenzie gesels met Sonop Ontbyt oor aalwyne.
Luister weer hier:

Die beplande P166 kry baie teenkanting uit die Witirivier-gemeenskap.
Hulle voer onder meer aan dat dit die vleilande in en om die dorp, insluitende die aloe simii, bedreig.
Sal die bou van dié pad die einde van die plant in die natuur beteken?
Luister hier: Aloe simii: Kenner verduidelik alles oor Laeveld se unieke aalwyn
Vind meer uit by die Die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI)


×