100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Aloe simii: Kenner verduidelik alles oor Laeveld se unieke aalwyn

Written by on September 23, 2022

SANRAL se beplande P166 ringpad na die R40 suid tussen Witrivier en Mbombela is moontlik terug op die kaarte, maar kry weereens baie teenkanting uit die Witirivier-gemeenskap.
Hulle voer onder meer aan dat dit die vleilande in en om die dorp, sowel as die kritiek bedreigde aloe simii, bedreig.
Willem van Staden, ‘n plantkundige by die Mpumalanga toerisme- en parke-agentskap (MTPA), verduidelik dat die aloe simii endemies is aan die Laeveld van Mpumalanga – en dat die pad die einde van hom in die natuur sal beteken.
Hy het met Ludi en Mireille gesels. Luister weer hier.


×