100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sit die “L” terug in kosblikke: Die belang van goeie voeding vir kinders

Written by on February 28, 2023

Vir baie kinders is die ete wat hulle by die skool ontvang, hul enigste maaltyd van die dag.
Daarom pak die Sonop-ontbytspan Donderdag saam met Eskort Nelspruit kosblikke vir kinders wat nie so bevoorreg is om ‘n broodjie vir pouse te hê nie.
Dié kosblikkies gaan vir leerlinge van Laerskool Laeveld.
Sien ook: Sit die “L” terug in kosblik
Lowveld Body Works & Lowveld Towing het die pragtige nuwe kosblikkies geborg.

Maatskaplike werker, Danel Liebenberg, gesels met Gerhardt en Andri oor die noodsaaklikheid van voeding in kinders se ontwikkeling.
Luister weer hier.


×