100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Saturn Media House mik vir die sterre

Written by on June 23, 2023

Die splinternuwe Saturn Media House het saam met DStv gespan en vervaardig eg plaaslike inhoud wat op dié kanaal uitgesaai word.
Die hoof van die produksiehuis in die Laeveld, Sareta Schutte, gesels met Charles oor hoe haar droom verwesenlik is.
Luister weer hier:

Sien ook: Sonop gaan vang mambas in die Bos


×