100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Corlea te sien op hoofverhoog by Innibos

Written by on June 23, 2023

Corlea Botha sluit op Saterdag 1 Julie by onder meer Die Heuwels Fantasties, Ricus Nel, Demi Lee Moore, Jo Black, Bernice West en Elvis Blue aan vir die Innibos kykNET-konsert.
Sy gesels met Andri.
Luister hier:

Sien ook: Bok en kie skop Innibos volgende week af
Innibos vind vanaf 29 Junie tot 1 Julie in Mbombela plaas.
Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×