100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

SANParke stel eerste vrou aan as hoof uitvoerende beampte

Written by on March 31, 2023

Hapiloe Sello is aangestel as die eerste vroulike hoof uitvoerende beampte van SANParke sedert sy ontstaan in 1926.
LUISTER DIE BERIG

Sello het in 2015 by SANParke aangesluit as bestuurshoof van toerisme-ontwikkeling en bemarking waar sy kommersialiseringstrategieë geïmplementeer het.
Sy het tussen Junie en November 2022 as hoof uitvoerende beampte waargeneem.
Volgens Pam Yako, voorsitter van die SANParke raad, is dit ‘n betekenisvolle stap in die rigting van transformasie en die bemagtiging van vroue in die bewaringsektor.
Die woordvoerder van SANParke, Rey Thakhuli:

“Hierdie is ‘n groot stap vorente vir bewaring en toerisme in Afrika as ‘n katalisator vir vooruitgang en volhoubare verandering,” sê Yako.


×