100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Elands-marathon vanjaar ook ‘n familiebyeenkoms

Written by on March 31, 2023

Inskrywings vir die TRACN4 Elands-marathon sluit Maandag.
Vanjaar bied hulle ook ‘n voorwedloop ekspo aan, ‘n eerste vir ‘n padwedloop in Mpumalanga.
Die Elands-marathon word beskou as die skilderagtigste en vinnigste kwalifiserende wedloop vir die Comrades en vind op 22 April plaas.
Die voorwedloop ekspo is op 21 April by Milly’s-vulstasie op die N4.
Mandla Nxumalo van Nedbank LVCC-hardloopklub wat dit aanbied, sê vanjaar het Elands ‘n groter familie-atmosfeer.
Hy gesels met Sonop Ontbyt. Luister weer hier:


×