100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

SA Rugby Legends die naweek by Malaga-viering 

Written by on March 12, 2024

Die Malaga-hotel is die naweek die gasheer van die South African Rugby Legends.

Die nie-winsgewende maatskappy is in 2001 gestig is, met die doel om rugby op voetsoolvlak te help ontwikkel en om die behoeftes en belange van oud-rugbyspelers in Suid-Afrika te ondersteun.

Soos die hotel word Percy Montgomery, wat by die viering sal wees, ook 50 jaar oud hierdie jaar.

Nick Mallet, Dick Muir, Danie Gerber en John Alan tel verder onder die legendes waarmee jy die naweek blad sal kan skud.

Luister weer: Mark Andrews gesels met Sonop Ontbyt

Luister weer: Sonop Ontbyt gesels met Don Smith

Sien ook: Ekonomiese vooruitsig: Trek daai gordel stywer


×