100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Protesoptrede versper paaie in Komatipoort

Written by on July 28, 2022

Strate in Komatipoort word sedert vroegoggend versper deur protesteerders.
Volgens berigte hou dit verband met diensleweringskwessies.
Mense word aangeraai om eerder die sakekern te vermy.
Tans word die N4 nie hierdeur geraak nie.


×