100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Parkeer- en ry vir Boktoets in Mbombela

Written by on July 28, 2022

Ongeveer 40 000 toeskouers sal na verwagting volgende Saterdag die toets tussen die Springbokke en All Blacks by Mbombela-stadion bywoon.
Om die verkeer rondom dit te bestuur, is een van die organiseerders se grootste uitdagings. Daarom is verskeie parkeer- en ry-punte in Mbombela en Witrivier opgestel.
Stadionbestuurder, Roelf Kotze, verduidelik presies hoe dit werk.


×