100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Oop Bok-oefensessie in Hazyview vandag

Written by on July 27, 2022

Die Springbokke hou vandag ‘n oop oefensessie by Laerskool Numbi in Hazyview, waar die span sedert Sondag voorberei vir hul kragmeting teen Nieu-Seeland volgende naweek.
Die spanne speel op 6 Augustus by Mbombela-stadion die eerste van twee toetse op tuisbodem.
Die sessie vandag duur vanaf sowat 11:40 en is oop vir die publiek om by te woon.
Marlon Kruger, bemarkingsbestuurder vir SA Rugby, deel wat toeskouers kan verwag.

Hy moedig rugbyondersteuners ook aan om die Bokke volgende naweek by Mbombela-stadion te ondersteun.

Kaartjies na die toets op 6 Augustus is ook op die spel vandag. Dalk is jy net die gelukkige wenner.


×