100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kinder-onderhoud: NVG hier om te help

Written by on July 6, 2023

Adv. Andries Makata van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) is passievol oor kinder-onderhoud.

“Die proses kan frustrerend wees, maar ek is hier vir die mense van Mpumalanga,” sê hy vir die Verkas-span.

Luister weer hier:

As jy inligting benodig, klagtes het oor die proses om kinder-onderhoud te eis, of kwessies ervaar, kontak Makata by 072-948-6931 of [email protected].

Sien ook: Quinton Coetzee publiseer nuwe boek


×