100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Quinton Coetzee weet wat jy nie weet nie oor wildlewe

Written by on July 5, 2023

In The Buck That Buries its Poo beantwoord natuurkundige Quinton Coetzee fassinerende vrae oor die natuurlewe en klaar hy verskeie mites op oor diere in die bos wat ons dink ons goed ken.
Beter bekend as die voormalige aanbieder van “Veldfokus” op 50/50 is hy nou ook ‘n skrywer en woonagtig in Witrivier.
Hy gesels met Charles.
Luister weer hier:

“The Buck That Buries its Poo” ontrafel die geheimenisse van die natuur in Afrika wat jou sal inlig terwyl hy jou vermaak.

Sien ook: Luister weer: Elders, Frankryk is hier


×